click

Date: 3/5/2008

Snaaks

Snaaks wat deur mens se kop gaan as jy hoor iemand wavoor jy omgee het seer gekry jy weet nie wat om te doen nie. Die eerste ding wat deur my kop gaan was het sy ooit rerig geweet hoe ek oor ha voel al hierdie feelings maak my moeg en lam en hoe kan mens gevoelens oor iemand he wat jy nog nie rerig gesien het nie. sad.GIF of hulle jou gesien het nie ek sal enigiets gee om jou te ontmoet jy is die perfecte girl.! Eks depressed vandat ek gehoor van jou handtjie voel asof ek dit moes kon keer. Ek like jou baie


Comments (1)
Blogs
Main